- Linux Mint 9 gaan sekuriteitsopdaterings tot April 2013 ontvang.
- Die Linux Mint Update Manager sit stil in jou "system tray" en laat jou weet as opdaterings beskikbaar is. Jy hoef nie opdaterings te laai as jy nie wil nie. Die Update Manager sal nie op spring of op enige manier pla nie.
- Opdaterings word gefiltreer volgens hoe veilig hulle is, veral dat hulle uiteindelike regressies of foute uit belangrike dele van jou stelsel uit hou.